WebExposer
Next Generation Search Solutions

search
Top: World: Afrikaans: Streke: Afrika: Suid-Afrika: Skole  (51) Search took 0.56 seconds.
  • Afrikaanse Hoër Meisieskool - Geleë in Pretoria. Akademie, kalender, geskiedenis, koshuisbesonderhede, kultuur, alumni, sport en tradisies.
  • Afrikaanse Hoër Seun- en Meisieskool - Geleë in Pretoria. Alumni, reünies, kontakbesonderhede, geskiedenis, en geelbladsye.
  • Afrikaanse Hoërskool Sasolburg - Foto's, oudleerlinge, en inligting oor Sasolburg.
  • CVO-skool Pretoria - Prospektus, leerlinge, skoolgeld, toelatingsvereistes, Ons Anker-nuusblad, CVO-debat, en ander CVO-skole.
  • CVO-skool Vryburg - Enkele bladsy met algemene inleiding.
  • Goudveld Hoërskool - Akademie, besoeders, foto's, kultuur en opvoedkundig, ouers, prospektus en sport.
  • Hoër Tegniese Skool Carel de Wet - Geleë in Vanderbijlpark. Adademie, kalender, kultuur en sport.
  • Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine - Akademie, bestuur, orkes en personeel.
  • Hoërskool Brits-reünie 1991 - Reüniebladsy met kontakbesonderhede, nuus, foto's en spotprente.
  • Hoërskool D.F. Malan - Geleë in Bellville. MTBS-sportbyeenkoms, foto's, personeel en fasiliteite, matriekbladsy, alumni, en kontakbesonderhede.
  • Hoërskool Dr EG Jansen - Amptelike webwerf van dié skool, met bladsye oor alumni, nuusbriewe, inskrywings en jaarprogram. Elders is afdelings oor sport, kultuur, akademie, en die sosiale lewe.
  • Hoërskool Florida - Algemene een-na-die-ander-webwerf met inligting.
  • Hoërskool Garsfontein - In die ooste van Pretoria. Akademiese, sport- en kultuur-besonderhede, nuusbriewe en inligting.
  • Hoërskool Grens-reünie 1985 - Geleë in Oos-Londen. Algemene inligting, ou klasfoto's, jaarboekinskrywings, en kontakbesonderhede.
  • Hoërskool Jeugland - Geleë in Birchleigh. Agtergrond, uitleg, kontakbesonderhede, restaurant, klasrooster.
  • Hoërskool Kempton Park - Akademie en kultuur, sport en sosiaal, kontakbesonderhede, restaurant en finansies.
  • Hoërskool Linden - Geleë in Johannesburg. Nuusbrief, kwartaal- en weekprogram, prestasies, foto's, en inskrywingsvorm.
  • Hoërskool Lydenburg-reünie 1981 - Foto's van toentertyd en vandag, nuusbriewe en reüniefoto's.
  • Hoërskool Menlopark - Akademie, alumni, Engelse weergawe van blad, kultuur en sentrums, sosiaal en sport.
  • Hoërskool Oudtshoorn - Hoof se boodskap, geskiedenis, akademie en skooldrag, sport, handboeke, tradisies en skoollied.
  • Hoërskool Overvaal - Akademie, beheerliggaam, kultuur, leerlingraad en personeel, en sport.
  • Hoërskool President - Geleë in Vrijzee, Goodwood. Inligting oor die skool, ouers-onderwyser-kommunikasie, en foto's.
  • Hoërskool Sand du Plessis - Geleë in Bloemfontein, Suid-Afrika. Algemene nuusbrokkies en besoekerstatistiek.
  • Hoërskool Wagpos - 'n Afrikaanse skool op 'n plaas 5 km buite Brits in die Noordwes. Tegniese, landbou- en gasvryheidstudies. Inligting oor koshuise en busvervoer.
  • Hoërskool Waterkloof - Geleë in Pretoria. Akademie, sport, sosiaal, kultuur, alumni en kontakbesonderhede.
  • Klubrooies - Ondersteunersvereniging van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, Suid-Afrika. Visie, missie, projekte, promosies en reünies.
  • Kroonstad Akademie - Afrikaanse private laer- en hoërskool geleë in Kroonstad. Inligting oor aktiwiteite en kurrikulums.
  • Laerskool Bakenkop - Geleë in Centurion. Akademie, skaak, briewe, foto's, kultuur, skoollied deur Koos Doep, sport, en missiestelling.
  • Laerskool Beaumont - Geleë in Somerset-Wes. Tweetalige werf oor kultuur, administrasie, prospektus, sport en roosters, en 'n nuusbrief.
  • Laerskool Broederstroom - Geleë in Ifafi. Personeel en bestuursraad, leerlingraad, akademie, kultuur en sport, busroete en nuus.
  • Laerskool D.F. Malherbe - Geleë in Vanderbijlpark. Akademie, sport, kultuur, personeel, leerlingraad en nuusbrief, kalender, foto's.
  • Laerskool Dr. Havinga - Enkelbladsy met algemene inligting, prospektus en kontakbesonderhede.
  • Laerskool Fleur - Geleë in Lyttelton, Centurion. Nuusbrief, beheerliggaam, kultuur, klerewinkel, naskoolse afdeling, prestasies en akademie.
  • Laerskool Hennopspark - [Flash nodig] Geleë in Centurion.
  • Laerskool Horison - Geleë in Roodepoort. Algemeen, akademie, sport en kultuur, finansies en die trust, omsendbrief en kontakbesonderhede.
  • Laerskool Louw Geldenhuys - Geleë in Linden. Eeufees, inligting, sentrums, jaarprogram, en kontakbesonderhede.
  • Laerskool Lynnwood - Akademie, bestuur, geskiedenis, kultuur en winkel, naskoolsentrum, sport en dagboek.
  • Laerskool Newton - Geleë in Kimberley. Tweetalige werf met inligting oor akademie, fasiliteite, koshuis, kultuur, sport, en webskakels.
  • Laerskool Oranje-Noord - Geleë in Upington. Nuus, dienste, personeel en iets oor Futurekids.
  • Laerskool Voorbrand - Beheerliggaam, personeel, geskiedenis, skoolfonds, skoollied en missie.
  • Laerskool Wesbank - Geleë in Oudtshoorn. Geskiedenis, skoolhoof en missie, akademie en rekenaars, leerlinge en buitemuurse aktiwiteite, nasorg, preprimêr en kunstefeesinligting.
  • Morgenzon Landbou Akademie - Die sogenaamde Landties, 'n Afrikaanse skool in Mpumalanga, met landbou-, tegniese en gasvryheidstudies. Laer- en hoërskool, en toerisme-inligting.
  • Oos-Rand Akademie - 'n Afrikaanse private skool met Chritelike beginsels aan die Oos-Rand in Gauteng.
  • Paul Roos Gimnasium - Geleë in Stellenbosch. Aansoekvorm, kontakbesonderhede, fasiliteite, geskiedenis, sport en sosiaal. Tweetalige werf.
  • Paul Roos Gymnasium - Hoërskool in Stellenbosch, digby Kaapstad, Suid-Afrika. Inligting oor vakkeuses, sportsoorte, kultuur en oueraktiwiteite.
  • Potchefstroom Gimnasium - Akademie, algemene inligting, ererol en dagboek, kultuur en sport, leerlingbladsy.
  • Preprimêre Skool Orban - Geleë in Johannesburg. Inleiding, skoolsake, onderrig, addisionele klasse, kontakbesonderhede.
  • Primêre Skool Dirkie Uys - Geleë in Durban. Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en kontakbesonderhede.
  • Primêre Skool Fichardtpark - Algemene inligting, nuusbriewe, skoollied, rooster, snoepie, buitemuurse aktiwiteite, geskiedenis en kontakbesonderhede.
  • Primêre Skool Leeuwspruit - Geleë in Sasolburg. Missie, visie, personeel en leerlinge, skoolreëls en kontakbesonderhede.
  • Randburg Hoërskool - South Afrikaanse Afrikaans christelike publieke skool. Randburg, Gauteng.
ADVERTISEMENT

daily defense

web design & web site development

royalty-free images

Archiweb Hosting

Your banner displayed here

Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor


all content copyright © 2003 WebExposer.com
Concept photos provided courtesy of Dreamstime.com - Stock Photography
web site designed by Archiweb