| This category in other languages: | | |
| Arabic (76) |
Bosnian (3) |
Bulgarian (34) |
| Catalan (106) |
Chinese Simplified (27) |
Chinese (248) |
| Croatian (326) |
Czech (124) |
Danish (995) |
| Dutch (1,669) |
English (78,773) |
Esperanto (77) |
| Farsi (2) |
Finnish (58) |
French (2,106) |
| German (3,584) |
Greek (68) |
Hindi (7) |
| Hungarian (70) |
Indonesian (54) |
Italian (1,244) |
| Japanese (3,492) |
Korean (13) |
Kurdish (4) |
| Lithuanian (85) |
Malay (1) |
Norwegian (190) |
| Polish (1,666) |
Portuguese (499) |
Romanian (863) |
| Russian (1,618) |
Serbian (59) |
Slovak (28) |
| Spanish (1,851) |
Swedish (1,378) |
Thai (15) |
| Turkish (30) |
Ukrainian (81) |
|
- AnTWoord - Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake.
- Blye Versekering - Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
- Calvinistiese poslys - Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
- Church Zone - M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke.
- Die Gelofte - Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
- Dominee.co.za - Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
- Door of Hope - Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes.
- Draaipunt - [Flash nodig] Afrikaanse christene in Londen, VK wat die Free Church of Scotland daar bywoon. Inligting oor sendingaksies en jeuggroepe.
- Eer Aan God Alleen - Christelike blad met e-boeke, blad vir lesers en skrywers, en iets oor hul werk in Alaska.
- Elkana - Tweetalige werf vir dié gratis Christentydskrif, met argief.
- Esra Instituut - Liggaam wat hulle beywer vir reformasie van gesin, kerk en burgerlike owerheid in Suid-Afrika. Inligting oor nuusbrief.
- Geanker in Christus - Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp.
- God-forum - Die bespreking van allerlei sake wat Christene raak. Werf tweetalig.
- Groepkursus oor 1 Johannes - Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
- Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen - Allerlei geloofsartikels.
- 4Him - Afrikaanse christelike werf met gebedsversoeke en godsdienstige artikels.
- Jakob Lorber - Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
- Jesus wie? - Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees.
- Kwasizabantu - 'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal.
- Melaatse-sending - Kontakbesonderhede en ander inligting.
- Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit - Kollege wat diplomas en grade in teologie, besigheids- en gemeenskapsontwikkeling bied. Tweetalige werf met foto's en algemene inligting.
- Op die Snykant - Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
- Openbaring van Johannes - Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting.
- SA Christen - Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
- Sermoen - Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
- Theophil-artikels - Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
- Truth Exposed - Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf.
- Visnet - Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
- Voice of Prophesy Bybelskool - Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.
|
|